Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:12 Die Boodskap (DB)

Hoe meer julle van God se nuwe wêreld verstaan, hoe duideliker sal die verhale vir julle word. Hoe duideliker dit word, hoe meer sal julle van God se nuwe wêreld verstaan. Vir mense wat egter nie die verhale wil verstaan soos Ek dit bedoel nie, sal dit net leë stories bly.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:12 in konteks