Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:11 Die Boodskap (DB)

“As julle mooi na my verhale luister, sal julle baie oor God se mag in hierdie wêreld leer. Julle sal dinge hoor wat julle nog nooit oor God se nuwe wêreld gehoor het nie. Julle wat My ken, sal die verhale reg kan verstaan.“Maar wie die verhale nie met die oog op my boodskap wil verstaan nie, sal nooit weet wat dit beteken nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:11 in konteks