Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:13 Die Boodskap (DB)

Daarom vertel Ek vir hulle verhale. Mense wat nie my boodskap wil hoor nie, sal hier rondstaan en nie ’n woord begryp van wat hier aangaan nie. Mense wat nie wil aanvaar dat God hier en nou werk nie, sal niks verstaan van wat besig is om te gebeur nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:13 in konteks