Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:24 Die Boodskap (DB)

Die Fariseërs was glad nie gelukkig toe hulle die mense dit hoor sê nie. “Nee wat, moenie julle laat kul nie,” het hulle probeer keer. “Hierdie man is baie goeie vriende met die duiwel self. Daarom luister die bose geeste so na hom.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:24 in konteks