Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:23 Die Boodskap (DB)

Dit het die omstanders baie beïndruk. In verwondering het hulle vir mekaar gevra: “Is Jesus nie dalk die Een wat weer soos koning Dawid oor ons gaan regeer nie?”

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:23 in konteks