Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:12 Die Boodskap (DB)

Nou het Ek vir julle nog ’n vraag: Is ’n skaap naastenby soveel werd as ’n mens? Eintlik is dit tog ’n belaglike vraag. Daarom, as jy ’n skaap op die sabbat sal help, mag jy sekerlik ’n mens ook help. Dus, gebruik die sabbat om goed te wees vir ander mense.” Die Jode was stil. Hulle kon nie aan ’n enkele teenargument dink nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:12 in konteks