Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:11 Die Boodskap (DB)

Maar Jesus het dwarsdeur hulle plannetjies gesien. “Sê nou ’n man het net een skaap. Op die sabbat val daardie skaap in ’n diep gat en bly daar lê, hulpeloos. Wie sal nie sy skaap probeer beetkry en uit die gat help nie? Natuurlik sal julle almal dit doen, nie waar nie?

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:11 in konteks