Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 10:14 Die Boodskap (DB)

“Sê nou iemand verontagsaam julle as julle na hom toe gaan, sê nou hy wil nie luister as julle met hom praat nie, wat dan? Wel, moenie julleself probeer opdring of julle tyd mors nie. Los hom net daar. En as die mense van ’n hele dorp so ’n verkeerde houding het, los hulle ook net daar. Skud die kop, trek julle skouers op en gaan verder.

Lees volledige hoofstuk Matteus 10

Kyk Matteus 10:14 in konteks