Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 10:13 Die Boodskap (DB)

As hulle julle met dieselfde vriendelikheid teruggroet, weet julle die saak is reg. Laat die vrede van God oor die mense van daardie huis kom. Maar as hulle julle nie goed ontvang nie, moenie verder sukkel nie. Loop daar weg, julle met die vrede wat julle bring en alles daarmee saam.

Lees volledige hoofstuk Matteus 10

Kyk Matteus 10:13 in konteks