Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 10:15 Die Boodskap (DB)

Troos julle hieraan: wanneer God die dag kom om almal te oordeel, gaan hierdie mense besef dat hulle verkeerd was. Hulle gaan baie spyt wees, maar spyt kom altyd te laat. Saam met die ou stede soos Sodom en Gomorra wat so bekend was vir hulle sonde, gaan hierdie mense lelik onder God se oordeel deurloop.

Lees volledige hoofstuk Matteus 10

Kyk Matteus 10:15 in konteks