Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:43 Die Boodskap (DB)

Ek wil dit so sterk stel: as jou hand maak dat jy dinge doen waarvan God nie hou nie, raak ontslae van jou hand. Dit is beter om sonder ’n hand vir ewig saam met God te leef as om met twee hande in die hel te beland waar ’n vuur brand wat nooit sal doodgaan nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:43 in konteks