Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:45 Die Boodskap (DB)

Dieselfde geld vir jou voete of oë. As jou voet veroorsaak dat jy die verkeerde pad loop, kap dit af. Gaan liewer kruppel die ewige lewe in as om met twee voete in die hel gegooi te word.

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:45 in konteks