Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:42 Die Boodskap (DB)

En as iemand ’n Christen, al is hy hoe onbelangrik, op die verkeerde pad lei, sal God hom laat boet. Dit sal vir hom beter wees om ’n groot klip om sy nek vas te maak en in die diep see te gaan spring. Moenie dinge te ligtelik opneem nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:42 in konteks