Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 5:21 Die Boodskap (DB)

Na die episode met die Geraseners is Jesus weer met die skuit terug na die oorkant toe. Toe Hy op die strand uitklim, het ’n massa mense om Hom saamgedrom.

Lees volledige hoofstuk Markus 5

Kyk Markus 5:21 in konteks