Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 5:22 Die Boodskap (DB)

Onder die mense was Jaïrus. Hy was ’n belangrike man, want hy was die leier van die sinagoge waar die Jode bymekaargekom het. Toe hy Jesus sien, val hy voor Hom neer en gryp sy voete vas.

Lees volledige hoofstuk Markus 5

Kyk Markus 5:22 in konteks