Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 5:20 Die Boodskap (DB)

Hy is daar weg en het vir die mense in daardie streek (wat die mense Tien Stede genoem het) gaan vertel wat Jesus alles vir hom gedoen het. Die mense se monde het oopgehang van verbasing oor sy verhaal.

Lees volledige hoofstuk Markus 5

Kyk Markus 5:20 in konteks