Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 5:19 Die Boodskap (DB)

Jesus wou nie. “Gaan huis toe waar jou mense vir jou wag. Gaan vertel vir hulle hoe goed die Here vir jou was en wat Hy alles vir jou gedoen het.” Die man het nie gestry nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 5

Kyk Markus 5:19 in konteks