Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 4:20 Die Boodskap (DB)

“Daar is ook mense wat soos die saad is wat in goeie grond geval het ... Hulle hoor die boodskap van God en word diep daardeur getref. Hulle begin in oorgawe reg leef en in alles wat hulle doen, borrel hulle Christenskap eenvoudig uit. Daar is geen keer aan hulle nie.”

Lees volledige hoofstuk Markus 4

Kyk Markus 4:20 in konteks