Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 4:19 Die Boodskap (DB)

En tog, in die alledaagse lewe word die eise wat hulle beroep stel en al die ander dinge waarmee hulle besig is, ja, selfs die gejaag na geld, vir hulle belangriker as die geloof. Hulle het nie meer tyd of krag oor om vir die Here te werk nie. Later kan ’n mens nie eens meer agterkom dat dit iemand is wat God se woord so gretig aanvaar het nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 4

Kyk Markus 4:19 in konteks