Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:17 Die Boodskap (DB)

“Nou ja,” antwoord Jesus, “as die geld met die keiser se beeld daarop die keiser s’n is, gee dit vir hom. Maar onthou, julle is volgens God se beeld gemaak. Julle behoort aan Hom en daarom moet julle seker maak dat julle julleself aan God gee.”Hulle het nie geweet wat om te sê nie, want hulle was verstom oor die slim manier waarop Jesus hierdie moeilike vrae hanteer het.

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:17 in konteks