Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:18 Die Boodskap (DB)

Daar was ’n groep godsdienstige mense onder die Jode wat uit die ryk en belangrike families van Jerusalem gekom het. Hulle het hulleself Sadduseërs genoem. Hulle het gesê as ’n mens dood is, is jy dood. ’n Mens sal met ander woorde nie weer lewendig word nadat jy dood is nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:18 in konteks