Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:16 Die Boodskap (DB)

Hulle bring toe vir Hom so ’n geldstuk (want daar was in daardie tyd baie verskillende soorte geldstukke en ’n mens kon nie almal vir belasting gebruik nie). Jesus vra toe: “Kyk mooi na die geld; wie se beeld is hierop en wie se naam staan hier geskryf?”“Die keiser s’n,” sê hulle.

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:16 in konteks