Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:12 Die Boodskap (DB)

Die Joodse godsdienstige leiers het toe eers planne gemaak om Jesus in die tronk te stop, want hulle het goed geweet dat die verhaal wat Jesus vertel het teen hulle gemik was. Hulle was egter versigtig vir die gewone mense. Daarom het hulle Jesus vir eers gelos en weggegaan.

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:12 in konteks