Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:13 Die Boodskap (DB)

Na ’n rukkie stuur hulle ’n paar mans na Jesus toe. Hulle was van die godsdienstige Jode uit die Fariseërs en van die ondersteuners van Herodes. Hulle moes Jesus probeer uitlok om iets verkeerds te sê wat hulle ’n rede sou gee om Hom te laat vang.

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:13 in konteks