Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 10:47-49 Die Boodskap (DB)

47. Toe hy hoor dat dit Jesus van Nasaret is wat daar verbyloop, begin hy hard skree: “Jesus, Seun van Dawid, het U nie asseblief ’n bietjie jammerte vir my oor nie?”

48. Baie mense het kwaai vir hom gesê om stil te bly. Maar hy het hom nie laat afsit nie en het harder geskree: “Seun van Dawid, sien my asseblief tog raak en kry my ook jammer.”

49. Jesus gaan staan toe stil en vra: “Gaan roep daardie man, asseblief.”Hulle roep toe die blinde man en sê: “Dit is jou gelukkige dag. Kom, Jesus roep jou.”

Lees volledige hoofstuk Markus 10