Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 10:48 Die Boodskap (DB)

Baie mense het kwaai vir hom gesê om stil te bly. Maar hy het hom nie laat afsit nie en het harder geskree: “Seun van Dawid, sien my asseblief tog raak en kry my ook jammer.”

Lees volledige hoofstuk Markus 10

Kyk Markus 10:48 in konteks