Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 10:46 Die Boodskap (DB)

Hulle kom toe by Jerigo aan. Jesus, sy getrouste volgelinge en ’n groot klomp ander mense was net op pad uit die dorp uit toe hulle by ’n blinde man verbyloop wat daar langs die pad gesit en bedel het. Dit was Bartimeus, die seun van Timeus.

Lees volledige hoofstuk Markus 10

Kyk Markus 10:46 in konteks