Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:59 Die Boodskap (DB)

Jesus draai toe na een van die ander mense wat ook saam met Hom gestap het en sê vir hom: “Volg My!”Die man antwoord vinnig: “Ek doen dit graag, maar ek moet net eers gou my pa gaan begrawe.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:59 in konteks