Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:60 Die Boodskap (DB)

Maar Jesus was nie tevrede nie. “Los die dooies uit. Hulle het hulle kans gehad. Daar is in elk geval genoeg ander mense wat vinnig op pad is na die doderyk toe wat sal sorg dat jou pa begrawe word. Ek stuur jou nou na mense toe wat nog lewe. Gaan sê vir hulle God se nuwe wêreld is hier.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:60 in konteks