Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:58 Die Boodskap (DB)

Toe sê Jesus vir hom: “Jy moet baie mooi dink wat jy sê, want Ek wat die Seun van die mens is, kan nie eens vanaand vir jou ’n ordentlike slaapplek aanbied nie. Selfs die voëls en die jakkalse in die veld is beter daaraan toe as Ek. Hulle het ten minste ’n blyplek van hulle eie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:58 in konteks