Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:53 Die Boodskap (DB)

Maar toe die inwoners hoor dat Hy op pad was Jerusalem toe, wou hulle niks met Hom te doen hê nie. Die Samaritane en die Israeliete het immers glad nie met mekaar oor die weg gekom nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:53 in konteks