Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:52 Die Boodskap (DB)

Jesus het toe ’n paar van sy volgelinge vooruitgestuur om te sorg dat Hy oral langs die pad ’n plek het om oor te bly. Jesus se volgelinge het in ’n dorp in die gebied van die Samaritane aangekom om vir Jesus kos en slaapplek te reël.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:52 in konteks