Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:54 Die Boodskap (DB)

Toe Jesus in dié Samaritaanse dorp aankom, het sy volgelinge vir Hom kom sê dat Hy nie daar welkom was nie. Jakobus en Johannes was op die plek woedend. “Here, sê net die woord, dan vra ons vir God om vuur uit die hemel te stuur om al hierdie mense te verbrand.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:54 in konteks