Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:49 Die Boodskap (DB)

Terwyl Jesus nog besig was om te praat sê Johannes, een van sy dissipels, vir Hom: “Here, party mense wat ons nie eens ken nie dryf deesdae al duiwels in u Naam uit. Ons het nou die dag op so iemand afgekom wat besig was om ’n duiwel in u Naam uit te dryf. Ons het hom dadelik verbied om dit te doen. Want hy is nie ’n volgeling van U nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:49 in konteks