Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:50 Die Boodskap (DB)

“Moenie hom keer om dit te doen nie,” het Jesus dadelik geantwoord. “Want mense wat sulke dinge doen, is tog nie julle vyande nie. Hulle staan ten minste nie aan die duiwel se kant nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:50 in konteks