Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:41 Die Boodskap (DB)

Jesus het dadelik na sy dissipels toe gedraai en vir hulle gesê: “Julle klomp ongelowiges! Hoeveel keer moet Ek dieselfde dinge oor en oor sê en doen voordat julle regtig glo? My geduld met julle is vinnig besig om op te raak.”Jesus sê toe vir die man: “Bring jou seun hier.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:41 in konteks