Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:42 Die Boodskap (DB)

Toe die seun by Jesus kom, het die bose mag hom weer beetgepak. Sy hele liggaam het inmekaargetrek en hy het wild begin ruk. Jesus het dadelik die bose gees beveel om uit hom pad te gee. In ’n oogwink was die bose mag weg. Jesus het die seun toe gesond aan sy dankbare pa teruggegee.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:42 in konteks