Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:11 Die Boodskap (DB)

Die mense het gou uitgevind waar Jesus is en het soontoe gestroom. Jesus het hulle vriendelik ontvang en met hulle gepraat oor God se nuwe wêreld. Hy het ook al die siekes tussen hulle gesond gemaak.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:11 in konteks