Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:10 Die Boodskap (DB)

Intussen het die twaalf dissipels van Jesus teruggekeer van hulle sending en opgewonde vir Hom kom vertel van alles wat hulle gedoen het. Toe sê Hy vir hulle: “Kom saam met My daar na die omgewing van Betsaida toe. Ek wil graag ’n bietjie alleen wees.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:10 in konteks