Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:12 Die Boodskap (DB)

Later die middag toe dit begin donker word, het die dissipels Jesus eenkant toe geroep en vir Hom gesê: “U moet asseblief nou klaar praat. Stuur die mense weg om vir hulle iewers in die omgewing ’n slaapplek en iets te ete te kry. Ons is hier tussen niks en nêrens. Hier is nie kos of blyplek vir hulle nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:12 in konteks