Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:9 Die Boodskap (DB)

Herodes het toe vir sy raadgewers gesê: “Vergeet nou maar die storie dat hierdie man Johannes die Doper is. Kyk, ek het Johannes se kop laat afkap. Hy is morsdood. Maar wie is hierdie man dan? Ek moet hom eenvoudig te sien kry!”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:9 in konteks