Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:7 Die Boodskap (DB)

Van die ander saad wat die boer gesaai het, het tussen die doringbosse beland wat in die land gegroei het. Soos die doringbosse groter geword het, het dit die plantjies heeltemal doodgedruk.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:7 in konteks