Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:8 Die Boodskap (DB)

Dan het daar ook saad in die land self geval waar die grond goed voorberei was. Dit het goed gegroei en ’n groot oes gegee wat die boer se stoutste verwagtings oortref het.“Julle moet julle ore oopmaak en luister na wat Ek vir julle sê,” sê Jesus toe vir die mense.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:8 in konteks