Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:6 Die Boodskap (DB)

Van die ander saad het op die groot klippe in die land geval. In die holtes van hierdie klippe was daar ’n bietjie grond. Die saad wat hier beland het, het vinnig opgekom, maar die plantjies kon nie behoorlik wortelskiet in die vlak grond nie. Daarom het die son hulle gou doodgebrand.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:6 in konteks