Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:2 Die Boodskap (DB)

’n Klompie vroue wat deur Jesus van bose geeste vrygemaak is en ’n paar ander wat deur Hom gesond gemaak is, het ook saam met hulle van plek tot plek gestap. Een van hierdie vroue se naam was Maria. (Sy is ook Magdalena genoem omdat sy van die dorp Magdala afkomstig was.) Jesus het sewe duiwels uit haar verdryf.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:2 in konteks