Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:3 Die Boodskap (DB)

Johanna, die vrou van Gusa, een van die belangrike amptenare in Herodes se paleis, was ook onder hulle. So ook Susanna en ’n klompie ander vroue. Met hulle eie geld het hierdie vroue vir Jesus en sy dissipels kos gekoop en ook gesorg dat hulle slaapplek het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:3 in konteks