Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:1 Die Boodskap (DB)

Jesus het daarna deur al die dorpe en klein plekkies gestap waar mense gebly het, en vir hulle die goeie nuus vertel dat God se nuwe wêreld hier is. Die twaalf dissipels het oral saam met Hom gegaan.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:1 in konteks