Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:41 Die Boodskap (DB)

Wanneer hierdie duiwels die mense verlaat het, het hulle hard geskree: “U is die Seun van God, U is die Seun van God!” Maar Jesus het hulle beveel om stil te bly. Die bose magte het baie goed geweet dat Hy die Messias is, die Een wat deur God gestuur is om mense te kom verlos. Maar Jesus wou nie hê dat die duiwels moes sê wie Hy is nie. Hy wou dit self doen, op sy eie manier.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:41 in konteks