Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:42 Die Boodskap (DB)

Die volgende oggend toe dit lig word, het Jesus na ’n verlate plek toe vertrek om ’n bietjie alleen te wees. Die skare het agtergekom dat Hy weg is. Hulle het oral in die omgewing na Hom begin soek. Uiteindelik het hulle Jesus opgespoor. ’n Groot klomp mense het op Hom toegesak. Jesus kon amper nie beweeg nie, so baie mense was daar.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:42 in konteks