Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:40 Die Boodskap (DB)

Toe dit aand word, het baie mense hulle siekes na Jesus toe gebring. Jesus het hulle een vir een aangeraak. Hy het sy hande op hulle gesit en hulle almal gesond gemaak. Jesus het ook ’n hele klomp duiwels uit mense verdryf.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:40 in konteks